Afrikaans

Inconnu

Ver 1


 Lekker Ou Jan de Afrikaans

fleche Commentaires [] fleche Note :
fleche Envoyer la tab à un(e) ami(e) fleche Tab envoyée par Guitariff fleche Soumettre une modification fleche 504 hits actuellement fleche Format imprimable
-->
Lekker Ou Jan - Afrikaans sur Guitariff.net
D G Dis `n lekker ou Jan, Dis `n lekker ou Jan D A D Dis `n lekker ou Jan, ou Jan van ding ou dierbare ding Kom hang aan my, kom hang aan my Kom hang aan my soos die Kaap se heuning by Ek het jou lief, ek het jou lief Ek het jou lief soos pap en boelie beef Kom staan by my, kom staan by my Kom staan by my tot die perde horings kry Dis `n lekker ou Jan, Dis `n lekker ou Jan Dis `n lekker ou Jan, ou Jan van ding ou dierbare ding Kom sit by my, kom sit by my Kom sit by my soos `n Kaap se adamsvy Kom hou my vas, kom hou my vas Kom hou my vas soos dit lank gelede was Kom praat met my, kom praat met my Kom praat met my tot die dag weer lewe kry