ALBUMS POPULAIRES
Ver 1Sprokie Vir `n Stadskind - Koos Du Plessis sur Guitariff.net Sprokie vir `n stadskind - Koos du plessis ------------------------------------------ (Die oorspronklike key is Bb) D G D A A7 D� As die reen van stof en roet verby is en die rook verdwyn D G D A A7 D� Sal daar in die sterrelose hemel `n neon boog verskyn G D� En kyk maar goed want as jy hom vind A D� vertel ek vir jou `n sprokie my kind G D� van `n skatkis met ou ketting gebind E A A7 A� aan die neon boog se punt D G D A A7 D� Volg hom elke nag oor swart riviere, oor kranse van beton D G D A A7 D� As jy aanhou stap tien duisend ure sal jy dalk daar kom G D� Maar hier moet jy jou nimmer laat bind A D� want so lui die ou, ou sprokie my kind G D� as jy geluk en vrede wil vind E A A7 A� soek die neon boog se punt D G D A A7 D� Volg hom elke nag oor swart riviere, kyk nie een maal om D G D A A7 D� Dalk vind jy die land van blou saffiere en dalk `n brokkie son